Voel goed en lyk goed, elke dag./Feel good and look good every day.

Ek, Daphne Smit (die hart van Free-Spirit Living), is 'n onafhanklike leefstylkonsultant, kontak my gerus as jy iets van ANNIQUE Rooibos, AMC Cookware, Honey Accessories of Tupperware wil bestel. Afleweringsdienste is oral in Suid-Afrika beskikbaar teen 'n addisionele fooi.

I, Daphne Smit (the heart of Free-Spirit Living) am an independent lifestyle consultant, please contact me if you want to order anything from Annique Rooibos, AMC Cookware, Honey Accessories or Tupperware. Delivery services are available at an additional fee, all over South Africa.

AMC CONSULTANT LOGO
IndependentConsultant-Logo
Honey Logo
0b91eb61521d74c2dbf2d0ff7237775a
Hoekom ek dit "love" om 'n onafhanklike leefstylkonsultant te wees?

My tyd is myne om te bestuur en te beplan soos ek goed dink. Jip!!! Dit vat tyd om 'n suksesvolle besigheid te bestuur, maar as jy goed beplan kan jy tyd maak vir ander dinge wat vir jou belangrik is. Amper alles kan aanlyn gedoen word, m.a.w. jy kan van enige plek werk. Dit laat my toe om ook tyd te maak vir my ander passies, soos my gesin, familie, vriende, reis en om kreatief te wees.

Why I "love" being an independent lifestyle consultant?

My time is mine to manage and plan as I see fit. Yip!!! It takes time to run a successful business, but if you plan well, you can make time for other things that are important to you. Almost anything can be done online, i.e. you can work from anywhere. It also allows me to make time for my other passions, such as my family, relatives, friends, traveling and being creative.